
Welcome to Groentjie Swimming School. Thank you for giving your child the opportunity to learn water safety and learn to swim here with us. We and Groentjie are very excited to meet all the friends whom will be part of our program. Swimming develops strong bodies and good coordination. Our goal here at Groentjie Swimming School is to form every Groentjie buddy into a Champion. We have professional swimming instructors who really have a great love and passion for teaching the children. They take every friend’s interests to heart and make sure there is never an unhappy newcomer. We have created a safe and friendly environment for our Groentjies, so that you can give your child the opportunity to learn to swim with peace of mind.
Baie welkom by Groentjie Swemskool. Dankie dat u, u kind die geleentheid gee om waterveiligheid te leer en swemstyle hier by ons te bou. Ons en Groentjie is verskriklik opgewonde om al die maatjies te ontmoet en deel te maak van ons program. Swem ontwikkel sterk liggaampies en goeie koördinasie, en ons hier by Groentjie Swemskool se doel is om elke Groentjie maatjie in ‘n Kampioentjie te vorm. Ons het baie oulike professionele swem instrukteurs wat regtig ‘n groot liefde en passie het vir kinders en om kinders te leer. Hulle vat elke maatjie se belange op hart en maak seker dat daar nooit ‘n ongelukkige Groentjie moet wees nie. Ons het ‘n veilige en vriendelike omgewing geskep vir ons Groentjies, sodat u met gemoedsrus u kind die geleentheid kan bied om te leer swem.
Ons is gelee in 453 Nigra Aveneue, Magalieskruin. Ons direkte diens gebiede is : Wonderboom , Montana , Sinoville , Annlin , Doornpoort , Pretoria Noord, Pretoria North, Wonderboom Suid , Florauna , Ninapark , Karenpark , Akasia , Tileba , Theresapark , Montana Tuine , Kameeldrift , Derdepoort, Montana Park